0

KOOR

Dokkiekoor bestaan al vir die afgelope 17 jaar. Ons neem jaarliks deel aan die Foyer Koorfees en het al saam met verskeie kunstenaars opgetree. Ons koor neem jaarliks deel aan die Kunsfeeste en [...]

0

FIETSRY

Hier in Dokkieland is ons deel van die MTB-familie, waar ons naweke deelneem aan vriendskaplike wedrenne deur die veld, water, modder, oor rotse en klippe. Ons neem ook aan “nightraces”deel waar [...]