Elke jaar word daar oudisies gehou vir Gr.9 tot Gr.12 meisies, wat bitter graag deel wil wees van die “Cheerleading squad”. Ons oefen dan hard om die beste ondersteuners te wees vir ons rugbyspanne. Ons dans tydens tuisbyeenkoms teen tydens die jaarlikse Classic Clash teen Hoërskool Driehoek.