DOGTERSHOKKIE
- 2 Suid-Gauteng spelers
- 18 D7 spelers
- 19 Rhino week spelers
- 17 Bokkie week spelers
- 3 SA Rhino spelers
- 5 SA Bokkie spelers
- 0/16 Wen NWU Supperreeks
- 1ste span eindig 2de in die NWU Superreeks
- 2 spanne is Ligawenners
- 3 spanne eindig 2de in die liga.
- 2 spanne dring deur na die Noorvaal
SEUNSHOKKIE
- Sien uit na 2021 met die Astro wat 100% gereed sal wees.
- 9 Seuns wat 0/14, 0/16, en 0/18 Sedibeng verteenwoordig
- Ons spanne dring elke jaar deur na die Noordvaal kompetisie en spog ook met provinsiale spelers.







