Was ‘n puik krieket jaar vir Dr Malan met 5 uit die 5 spanne wat in die finaal speel.

  • 3 uit die 5 spanne het die liga gewen.
  • 8 Sedibeng spelers
  • 2 Gauteng Rural spelers wat ook die kaptein van die span ingesluit het

DOGTERSKRIEKET

Ons dogterskrieketspan is elke jaar onoorwonde die liga.