DOKKIES PRESTEER IN NETBAL

  • 2 Spanne NWU Superreeks wenners
  • 1 Span Ligawenners
  • 3 Spanne dring deur na Gauteng kampioenskappe
  • 0/19 A eindig 8ste by Gauteng kampioenskappe
  • 10 D7 Spelers
  • 4 Gautengspelers
  • 4 Bokkie week spelers
  • 3 SA Bokkiespelers
  • 2 Spanne Fast Five wenners
  • 2 Spanne dring deur na Fast Five Gauteng kampioenskappe
  • 3 Fast Five bokkieweek spelers
  • 1 Fast Five SA Bokkiespeler

BELANGRIKE REEKSE

  • NWU Superreeks – Februarie tot April
  • Grootskole Liga – April tot Junie
  • Toere vir die A-spanne tydens die
  • Maart/Aprilvakansie Fast 5 toernooi