Ons wil baie geluk se aan al die atlete wat so puik presteer het tuidens die ASA atletiek byeenkoms.

Die volgende atlete het deelgeneem by hierdie byeenkoms :

Anjenet Bezuidenhout

Juanita de Necker

Miya Pretorius

Jana Hattingh

Jessica Steyn

Keanu Venter

Geena Taljaard

Bianca Bezuidenhout

Chane Marx

Carole Smal

Charlize Swanepoel

Tallita Groenewald

Britney Taljaard

 

Geena Taljaard ontvang ‘n brons medalje vir driesprong en ‘n goue medalje vir verspring.

Jessica Steyn ontvang ‘n brons medalje vir haar deelname in die 4 x 100m aflos.