Baie geluk aan Me. M. van Wyk wat aangewys is as die onderwyseres met die beste matriekuitslae in Fisiese Wetenskappe in die D7-distrik.