Die Dokkies se Bokke-gees het behoorlik hoog geloop vandag!! Met ‘n “fun-filled” pouse kon ons saam as skool ons ondersteuning wys vir almal se gunsteling span!! Baie dankie aan die Dokkieraad wat dit vir almal besonders lekker gemaak het..