Baie geluk aan al ons hokkie bokkies wat sulke puik uitslae gelewer het teen die liga wedstryd teen Hoërskool Drie Riviere op 12 Mei 2016, tuis by Hoërskool Dr. Malan.
0/14 wen : 4 – 0
0/15 wen : 8 – 0
0/16 wen : 11 – 0
2des wen : 6 – 0
1stes wen : 3 – 0
Ons is trots op ons Hokkie Bokkies.