Die interhuisbyeenkoms is jaarliks ‘n hoogtepunt op die skool se kalender.
Hierdie jaar het die Dokkies weer gewys hoe word dit gedoen en die dag is ingekleur met baie talent en ware Dokkiegees.
Selfs die ouers het hierdie jaar deelgeneem aan die aflos.