100 % Slaagsyfer

Aantal A’s= 197 B’s =280.

Die 164 matrieks se gem per leerder is 65%.

Van die 164 het 113 n gem bo 60% dit is 72%. Dis Brilliant .

Verder het 13% n A gem en 33% n B gem. Ons laagste gem van n leerder is 42%. Slegs 6 leerders het onder 50 % gem. 20 leerders bo 80%.

Dr. Malan het die tweede meeste A’s en die tweede meeste leerders wat universiteitsvrystelling verwerf het in die hele Vaaldriehoek.

Eerste in D7. Maralize Engelbrecht 92, 4 % gem is ons dux. 11 leerders het 6 A’s en meer.

Ons nr 11 leeder se gem is 85 %. Slegs 4 vakke se gem is onder 60% en al 4 is bo 55%.

Wisk 63%, Fisies 64%, Rek 69%, RTT 71%, Eng 69%, Afr 65%, Wisk lett 70%, Igo 62%, Gasvryheid 63% en Toerisme 63%.

UITSTEKENDE UITSLAE.