Die nuwe hoofleiers vir 2016 is vandag aangekondig. Baie geluk aan elke leerder en hul ouers met hierdie besondere prestasie! Ons is baie trots op hierdie Dokkies!! Mag alles wat julle aanpak ‘n groot sukses wees.

Hoofseun: Rossouw Briers
Hoofdogter: Maralize Engelbreght
Ander hoofleiers: Eben Fourie
Drikus Janse van Vuuren
Danie Rautenbach
Rynard Thomas
Yene Hattingh
Soney de Lima
Jessica Elkington
Celine Gouws